Aflewerings

English

Aflewerings-inligting vir Riana Mouton se produkte

Daar is drie metodes hoe Riana se CD's, DVD of liedere bekom kan word.

  1. Betaal en laai direk van die Internet af
    Vir besoekers se gerief is die betaal en aflaai van sommige produkte in hierdie aanlynmusiekwinkel moontlik gemaak. Dit word duidelik by die produk se titel met "aflaai/aflaaibaar" aangedui as 'n produk afgelaai kan word.
     
  2. Gewone pos
    Fisiese items soos CD's en DVD's word ook met gewone pos versend. Die posgeld en verpakking vir inwoners binne Suid-Afrika se grense is tans R45.00 per pakkie en 'n spoornommer word voorsien. Kontak Riana as u dalk enige verdere vrae oor die gewone posversending het.
     
  3. Koerierdienste
    Produkte word ook per koerierdiens (UTI Services) versend. Versending per koerier beloop tans R70 per pakkie vir persone binne die Suid-Afrikaanse grense.
    Kontak Riana as u dalk enige verdere vrae oor die posversending met koerierdiens het.

Neem asseblief kennis dat aflaai-produkte die gerieflikste is vir buitelanders, maar fisiese produkte soos CD's en DVD's word nietemin ook op aanvraag versend na plekke buite Suid-Afrika. Kontak Riana met behulp van die navraagvorm, verskaf die volledige verskepingsadres waarheen die produkte gestuur moet word, asook die bestelling. Sodra u epos ontvang word, sal inligting gestuur word aangaande postariewe en verskepingskostes na die adres van u keuse.

ARK Web Design since 1998 ** ARK Webontwerp sedert 1998

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

 ARK Web Design © 2016-2024
ARK Webontwerp © 2016-2024
h5

Download Bible: Angel

Bekering

Bybelteks

Bible Text