Winskopies

English

 

 

Daar is 'n paar winskopies en afslag beskikbaar by Riana se Aanlynwinkel.

Die volgende afslag en spesiale aanbiedings is tans van toepassing:

  • Grootmaat-aankope: As dit beskikbaar is vir 'n bepaalde produk sal dit direk by die produk se prys aangedui word.
     
  • Spesiale Feesdagwinskopies

Vir spesiale seisoenale of feesdae-winskopies vir Moedersdag, Valentynsdag en vir die Kersseisoen besoek Spesiale aanbiedings vir Feesdae

Vir aankope van R350 of meer, is 'n R30 afslagkoepon beskikbaar. Gebruik die kode XMASR30 tydens betaling. Die koepon is beperk tot 2 gebruike per kliënt. Dit is beskikbaar vir die datums: 12 tot 22 November

 

 

Alle pryse word in Suid-Afrikaanse Rand aangedui. Vir omskakelings na ander geldeenhede, sien www.oanda.com.

As daar enige vrae oor die winskopies of afslag is, stuur gerus 'n navraag en ons antwoord so gou moontlik.

Refine Search

ARK Web Design since 1998 ** ARK Webontwerp sedert 1998

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

 ARK Web Design © 2016-2024
ARK Webontwerp © 2016-2024
h5

Download Bible: Angel

Bekering

Bybelteks

Bible Text