Kalender

English

 

Optredes, feeste, skoue, en ander gebeure

Riana is voltyds besig met haar gospelmusiek en neem deel aan verskeie feeste en ander soortgelyke geleenthede. Kontak Riana gerus vir die allernuutste nuusbrief of teken sommer aanlyn in op haar nuusbrief, om op hoogte te bly van al die gebeure.

Wil u graag 'n uitnodiging stuur en vra dat Riana optree by 'n funksie, onthaal, fees, kermis of ander soortgelyke gebeure? Kontak haar dan sonder versuim. Gebruik sommer die Navraagvorm en gee volledige besonderhede en Riana sal so gou moontlik per epos terug antwoord.

Sien meer inligting van vorige jare deur enige van die skakels hieronder te volg.

>>2010 >>2013
>>2011 >>2014
>>2012 >>2015

 

Kalender 2016


Alle optredes, gebeure en besoeke voor  Augustus 2016, kan besigtig word by Riana se webwerf by: http://rianamouton.arkpark.net/events2016-a.htm


Saterdag 6 Augustus --- Hoërskool Noordkaap reünie te Kimberley


Donderdag 11 Augustus -- CD Opname by PendlePro Ateljee in Klerksdorp


Vrydag 19 Augustus --- Heilbron CANSA fondsinsameling


Saterdag 3 September --- Damestee Volle Evangelie Kerk in Nigel


Donderdag 8 September -- Bejaarde oggend by NG kerk Waverley Pretoria

Sondag 11 September -- Volle Evangelie Kerk Lichtenburg


Donderdag 15 September -- Bejaarde oggend by NG kerk Warden

23-25 September --- NG kerk Maclear, Bazaar


6-7 Oktober -- Ateljee opnames vir Saamsing met SOUT volume 4


Woensdag 12 Oktober -- Korefees in Senekal


Vrydag 14 Oktober -- Opnames by PendlePro Ateljees in Klerksdorp


Donderdag 19 Oktober -- Fondsinsameling by Heilbron CVO Skool

Vrydag 21 Oktober --- NG Oospark in Vanderbijlpark om 11h00


Dinsdag 25 Oktober -- Optrede te Ficksburg om 15h00


Woensdag 26 Oktober -- Optrede te Clocolan om 10h00

Woensdag 26 Oktober -- Optrede te Ladybrand om 15h00


Donderdag 27 Oktober -- Optrede te Dewetsdorp om 15h00


Vrydag 28 Oktober -- Optrede te AliwalNoord om 15h00


Saterdag 29 Oktober -- Emanuel Duncanville Gemeente Vereeniging om 14h00


Woensdag 9 November -- Heilbron Kleuterkasteel konsert by NG Suid saal om 10h00

Woensdag 9 November -- Heilbron Kleuterkasteel konsert by NG Suid saal om 17h00


Donderdag 10 November -- Optrede by Korefees in Vanderbijlpark om 9h00


Saterdag 12 November -- Optrede by Hanna Grobler Charity Events in Pretoria


Sondag 13 November -- Kruiskerk Sasolburg om 9h30


Woensdag 16 November -- NG Linden bejaarde funksie

Donderdag 17 November --- Edenville bejaarde afsluiting om 10h00


Sondag 20 November -- NGKerk Ottosdal om 9h30


Sondag 20 November -- Kerssangdiens by NGkerk Koppies in 18h30


Dinsdag 22 November -- Dienssentrumkoor om 10h00 by NG Heilbron-Suid


22 - 23 November -- Stemopnames by Pendle Pro ateljees in Klerksdorp


Donderdag 24 November -- AGS Sasolburg bejaarde afsluiting om 9h00

Vrydag 25 November --- SAVF Carolina Kersafsluiting om 11h00


Sondag 27 November --- Kerssangdiens NG Oospark Vanderbijlpark om 9h00


Sondag 27 November -- Kerssangdiens NGkerk Louwna om 18h00


Woensdag 30 November -- TV opnames vir Kruiskyk TV om 10h00


Sondag 4 Desember -- Erediens by NGkerk Kemptonpark Birchleigh Noord om 9h00

Sondag 4 Desember --- Kerssang by die aanddiens in Evangelies-Gereformeerde Kerk in Krugersdorp


Dinsdag 6 Desember -- Optrede by Huis Bron-van-Heil Heilbron om 10h00


Donderdag 8 Desember -- Koor optrede by Huis Bron-van-Heil Heilbron


Sondag 11 Desember -- Radio uitsending by IFM om 8h00


Sondag 11 Desember -- VEK Parktabernakel Vanderbijlpark om 10h00


Woensdag 14 Desember -- Kerssang optrede by NGkerk Goudkop Klerksdorp om 19h00


Sondag 18 Desember -- Volle Evangelie Kerk Kruisgenerasie Potchefstroom om 10h00


Maandag 19 Desember -- Kerssang/Gospel aand by Jacaranda Liggiefees om 19h00

Saterdag 24 Desember --- Kerssang by die aanddiens by die Jakaranda Liggiesfees in Pretoria


Sondag 25 Desember -- Kersoggend diens by ATKV Eiland Spa Tzaneen om 9h00


Maandag 26 Desember -- Kinder optrede by ATKV Eiland Spa Tzaneen om 9h00


Dinsdag 27 Desember -- beoordeling van Mej Eiland Spa om 11h00

 

2017


Woensdag 18 Januarie -- Foto sessie vir Kaalvoetkind klerereeks


Sondag 29 Januarie -- Kinderdiens by NG Suid Heilbron om 9h30


Sondag 5 Februarie -- Bet'El Sending Gemeente Vanderbijlpark om 9h00


Vrydag 10 Februarie -- Krokkie Konsert om 18h00 by NG Moedergemeente Heilbron kerksaal


Saterdag 11 Februarie -- NGkerk Wonderboompoort Pretoria om 10h00


Sondag 26 Februarie -- Kinderdiens by Evangelies Gereformeerde Kerk Brakpan


Vryrdag 10 Maart -- A Prima Vista Musiekskool Tuinkonsert by Heilbron om 14h00


Vrydag 24 Maart -- NG kerk Ballito om 18h00


Saterdag 25 Maart -- Tuinsig Tehuis Durban om 9h00

29 - 30 Maart --- Ateljee opnames by PendlePro Ateljees Klerksdorp


12 - 14 April -- ATKV Eiland Spa om 9h00 met Krokkie


Vrydag 14 April -- ATKV Eiland Spa Paasdiens om 18h00


Saterdag 15 April -- Evangelies Gereformeerde Kerk konferensie by Eden Pretoria om 19h00

Vrydag 21 April --- Geleentheid by die NG Kerk Overkruin vir Seniors


Saterdag 22 April -- IT'S TIME by Bloemfontein


Saterdag 6 Mei -- Jeugdiens by Evangelies Gereformeerde Kerk Tzaneen


Sondag 7 Mei -- Evangelies Gereformeerde Kerk Tzaneen


Sondag 14 Mei -- Evangelies Gereformeerde kerk Kemptonpark om 8h45


Dinsdag 16 Mei -- Ateljee opnames by Crystal Music ateljee Pretoria

19 - 21 Mei -- Naweek-uitreik by ATKV Natalia Amanzimtoti


Maandag 22 Mei -- Pointsettia Park Retirement Centre Amanzimtoti om 10h00


Dinsdag 23 Mei -- Tuinsig Tehuis vir bejaardes Durban om 10h00


Dinsdag 23 Mei -- Mooi Hawens Tehuis Winkelspruit om 14h00


Woensdag 24 Mei -- Mickey en Minnie Kleuterskool Amansimtoti om 8h00


Woensdag 24 Mei -- Kuswag Skool Amanzimtoti om 11h00


Donderdag 25 Mei -- Jabulani Tehuis vir bejaardes Warner Beach om 10h00


Donderdag 25 Mei -- Jona Vaughan Tehuis vir gestremdes Amanzimtoti om 14h00


Sondag 28 Mei -- Volle Evangelie Kerk Nigel


Sondag 28 Mei -- Kinderpinkster by Evangelies Gereformeerde Kerk Fochville om 18h00


29 - 31 Mei -- Kinderpinkster by Evangelies Gereformeerde Kerk Fochville om 18h30 met Krokkie


Saterdag 3 Junie -- NG kerk Oospark Vanderbijlpark om 11h00 met Krokkie


Sondag 11 Junie -- Fochville Ry vir Jesus Bickers Church om 10h00

Sondag 18 Junie -- Volle Evangelie Kerk Meyerton


19 - 20 Junie -- Ateljee opnames by PendlePro Ateljees in Klerksdorp


Saterdag 24 Junie -- Damestee in Witbank om 10h00


Sondag 25 Junie -- NG kerk Weltevrede Koppies met Krokkie


Saterdag 5 Augustus -- NG kerk Leipoldtville (onbevestig)


Saterdag 12 Augustus -- Damestee by AGS Potchefstroom


Donderdag 24 Augustus -- PPK Credo bejaarde byeenkoms om 9h00


Sondag 27 Augustus -- NG kerk Rustenburg (onbevestig)

Saterdag 2 September -- Private funksie


Saterdag 8 September -- Life Church Kimberley Damestee


Sondag 9 September -- Life Church Kimberley

Sondag 17 September -- Evangelies Gereformeerde kerk Frankfort


Sondag 8 Oktober -- NG kerk Erfdeel Riebeeckstad met Krokkie

Saterdag 28 Oktober -- AGS Herlewing Lighuis Pyramid damestee


Sondag 5 November -- NG kerk Citrusdal om 9h30 met Krokkie


Saterdag 18 November -- NG kerk Amsterdam met Krokkie


Sondag 26 November -- AGS Emmanuel Gemeente Vanderbijlpark Kerssang


Vrydag 1 Desember -- Kerssangdiens in Newcastle


Saterdag 2 Desember -- Kerssangdiens in Vryheid


Sondag 24 Desember -- Kerssangdiens by ATKV Eiland Spa


Maandag 25 Desember -- Kersoggend by ATKV Eiland Spa
   
Display: List / Grid
Show:
Sort By:
CD: Maak 'n VERSKIL
CD: Maak 'n VERSKIL Beskrywing: 'n Solo CD deur Riana Mouton. 'n Volledige beskr..
R119.99
CD: Niemand soos HY
Niemand soos HY Beskrywing: 'n Solo CD deur Riana Mouton.  'n Volledige be..
R119.99
CD: Riana Mouton en Krokkie Volume 1
CD: Riana Mouton en Krokkie Volume 1 Beskrywing: 'n CD deur Riana Mouton saam met K..
R119.99
CD: Saamsing met SOUT Volume 4
CD: Saamsing met ... SOUT Volume 4 (Dubbel CD) / Saamsing met ... SOUT Volume 4 (Double CD) ..
R139.99
BOEK/BOOK: God is Groot Bybeldagstukke
BOEK/BOOK: God is Groot Bybeldagstukke Beskrywing: 'n Pragtige span Christen-gelowige..
R199.99
Geskenk A/Gift A
Geskenk A/Gift A Beskrywing: Twee CD's in geskenkpapier met 'n klein boekmerkie wat ..
R299.00
Geskenk B/Gift B
Geskenk B/Gift B Beskrywing: Twee van Riana se CD's toegedraai in geskenkpapier. Desc..
R248.50
BOEK/BOOK: Leef lag en loof! Bybeldagstukke
BOEK/BOOK: Leef lag en loof! Bybeldagstukke Beskrywing: 'n Afrikaanse boek met Bybe..
R199.99

ARK Web Design since 1998 ** ARK Webontwerp sedert 1998

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

 ARK Web Design © 2016-2017
ARK Webontwerp © 2016-2017
h5

Download Bible: Angel

Bekering

Bybelteks

Bible Text