Voorwaardes

English

Voorwaardes

Voorwaardes vir die gebruik van hierdie webwerf:

Neem asseblief kennis: Alle inhoud op hierdie Internetwinkel is onder die borge se kopiereg en prente, illustrasies, foto's, teks en ander materiaal mag NIE gekopieer en/of gebruik word elders op die Internet, op ander webtuistes of in enige ander media, sonder skriftelike toestemming nie. Navrae kan gerig word aan ARK Webontwerp.

Ernstige pogings word aangewend om hierdie webtuiste op die Internet te hou en sake glad te laat verloop. Nogtans neem Riana se Internetwinkel en die borge geensins verantwoordelikheid vir enige foute en/of weglatings nie en kan nie wetlik aanspreeklik gehou word vir die webwerf wat tydelik nie beskikbaar mag wees weens gebeure buite ons beheer.

ARK Web Design since 1998 ** ARK Webontwerp sedert 1998

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

 ARK Web Design © 2016-2024
ARK Webontwerp © 2016-2024
h5

Download Bible: Angel

Bekering

Bybelteks

Bible Text