Saamsing met SOUT Volume 4

CD: Saamsing met SOUT Volume 4
Product Code: CRS130
Availability: In Stock
Price: R139.99
  Dimensions: 14.2 cm x 12.4 cm x 1 cm


Qty:     - OR -   Add to Wish List
Add to Compare
  • CD: Saamsing met ... SOUT Volume 4 (Dubbel CD) / Saamsing met ... SOUT Volume 4 (Double CD)

Beskrywing: 

Hiervoor wag gemeentes en sommer almal wat lief is vir geestelike liedere al lank. Dis ons vreugde om aan te kondig dat Saamsing met ... SOUT (Volume 4) beskikbaar is. Hierdie is 'n dubbel CD-stel. Daar word weer heerlik saamgesing! Riana Mouton, Willie Botha, Quinten Pendle en baie van die ander Chistensangers van die vorige SOUT CD's is ook weer daar. Kyk ook by http://rianamouton.arkpark.net/soutVol4-a.htm vir meer inligting en die lirieke.

 

Description: 

Congregations and others who love gospel songs, waited for this. It is our pleasure to announce "Saamsing met ... SOUT" (Volume 4) is now available. This is a double CD set. Some joyous sing-alongs! Riana Mouton, Willie Botha, Quinten Pendle and many of the other Chistian gospel singers from the previous "SOUT" CDs are there again.Visit http://rianamouton.arkpark.net/soutVol4  for more information and the lyrics.

ARK Web Design since 1998 ** ARK Webontwerp sedert 1998

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

 ARK Web Design © 2016-2017
ARK Webontwerp © 2016-2017
h5

Download Bible: Angel

Bekering

Bybelteks

Bible Text